Home » Aconcagua 2012
Ac – high camp
Written By: sean on February 18, 2012
7 Comments
From Sean: Although the winds are still high, 3 of us (Ant, Nico and I) are giving it another shot. On our way to the high camp (Colera) at 5870m and will attempt the summit tomorrow morning.
Pics courtesy Ac 2010 group
Strongs guys!! Waiting 4 news. Godspeed.
STERKTE NICO HOOP DIE WEER IS OK EN DAT JY VEILIG SAL WEES>
JY IS DIE HELE TYD IN ONS GEBEDE
LIEF VIR JOU
JEANETTE
Nico proud of you,take care & keep safe.
you go swarrrie..!weet julle kan ,dink heeltyd aan julle
hou styf duim vas…
Hello Nico,jammer die weer speel nie saam nie,sterkte met die tweede probeer slag,hou jou oe op Hom en hy sal sorg dat jy nie oor jou vermoe getoets word nie…Sterkte Piet & Reinet
Hi Nico, Ons vertrou julle het dit gemaak en dat die weer beter was. Ons sien uit daarna om alles te hoor. Sterkte
sondag aand en wonder hoe ver jul klomp is ????? maar baie sterkte en soos almal se jul in ons gebede en weet jul gaan dit doen vir ons almal tuis !!!!!!!!!!!baie sterkte vir die laaste onthou die yeti wag !!!!!!!!!!! sterkte vir die laaste end hou kop ….